This site requires javascript  (it's disabled in your browser)

Don't know how to enable it? click here

Idees is die moethê-tydskrif vir kreatiewe mense, onthalers, selfdoen-mooimakers en papierliefhebbers. Dis propvol sielsinspirasie, dekor-idees, maklike projekte, stap-vir-stap-aanwysings en pragtige papierontwerpe om te raam, te plak of mooi te vou. Dis alles wat jy nodig het om jou wêreld mooi te maak.

Normal cover price: R85.00
Frequency: 6 issues per year
Teken in op ’n jaarlikse intekening van die gedrukte weergawe 


OM IN TE TEKEN :  Klik op die "add to cart" opsie hier onder en volg die aanwysings.

GEDRUKTE EKSEMPLAAR 
Koop 'n enkele gedrukte eksemplaar teen R85.00 of teken in op
 ’n jaarlikse intekening van die gedrukte tydskrif vir slegs R433,50.

Vir navrae, stuur asseblief 'n epos aan subs@magsathome.co.za of skakel ons op 087 405 2222.

BEPALINGS EN VOORWAARDES
* Jou intekening is vooruitbetaalbaar.
• Die aanbod geld slegs tot 23 Junie 2019
• Jou betaalinstruksie kan aangepas word indien die omslagprys verhoog word.
* Deur hierdie besonderhede te verskaf gee jy vir Idees toestemming om jou per e-pos of per SMS te kontak.
• Geen gratis SMS’e word aanvaar nie.


scroll >>
  Price Term Delivery method
% Savings
Add to cart R 433.50 6 South Africa (print edition) 15
Teken in op ’n jaarlikse intekening van die digitale weergawe 


OM IN TE TEKEN :  Klik op die "add to cart" opsie hier onder en volg die aanwysings.

DIGITALE EKSEMPLAAR 
 
Koop 'n enkele digitale eksemplaar teen R60 of teken in op die digitale tydskrif vir slegs R330.


Vir navrae, stuur asseblief 'n epos aan 
digitalsupport@magsathome.co.za of skakel ons op 087 405 2222.

BEPALINGS EN VOORWAARDES
* Jou intekening is vooruitbetaalbaar.
• Die aanbod geld slegs tot 23 Junie 2019
• Jou betaalinstruksie kan aangepas word indien die omslagprys verhoog word.
* Deur hierdie besonderhede te verskaf gee jy vir Idees toestemming om jou per e-pos of per SMS te kontak.
• Geen gratis SMS’e word aanvaar nie.


scroll >>
  Price Term Delivery method
% Savings
Add to cart R 330.00 6 Digital 8